Bussiness_Card

Wanneer die beplanning van jou perfekte dag kom, dan hoef jy nie verder te kyk as ons nie. Kos liefhebbers pasop ... jy is in vir 'n heerlike verrassing.




Welkom By Af 'n Plaas Familie Restaurant

Hier is geen McDonalds tekens in ons Restaurant nie. Vir een minuut kos sal u ongelukkig Kaap toe moet gaan ons kos neem n klein bietjie langer, dit smaak soveel beter en dis baie meer gesonder.

Kyk ook gerus bietjie na ons heerlike Sondag Middag Ete  so join ons vir n bord kos wat heimwee sal gee van ouma se kookdae af. 

 Daar is geen liefde meer opreg as die liefde van voedsel nie...


Site Map